Aranos-boer skuldig aan moord op sy vrou
Willem Visagie Barnard (64) is vanoggend (Dinsdag) in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan die moord op sy vrou.
Me. Anette Barnard (55) is in April 2010 in ’n skietvoorval op die paartjie se plaas in die Aranos-distrik doodgeskiet.
Me. Anette Barnard (55) is in April 2010 in ’n skietvoorval op die paartjie se plaas in die Aranos-distrik doodgeskiet.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie