Archie kuier by aartsbiskop Tutu
Archie kuier by aartsbiskop Tutu

Archie kuier by aartsbiskop Tutu

Dit is dag 3 van prins Harry, sy vrou Meghan, en hul seuntjie Archie, se toer in Suid-Afrika. Die koninklike gesin is op 'n private besoek aan aartsbiskop Desmond Tutu in Zonnebloem in Kaapstad. Dit is Archie se eerste amptelike afspraak en hy is skaars vyf maande oud. Dit is ook duidelik Archie het sy pa se rooi hare geërf. Harry en Meghan het tot dusver vir Archie uit die kollig gehou. Harry vertrek later vandag na Botswana vir die res van sy toer na dié land, Angola en Malawi. Hy keer aanstaande week terug na Johannesburg waar hy en Meghan onder andere Grace Machel en pres. Cyril Ramaphosa sal ontmoet. Foto Skermgreep/Instagram/SussexRoyal

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!