Argitek ontvang toekenning in Parys
Argitek ontvang toekenning in Parys

Argitek ontvang toekenning in Parys

Die Namibiese argitek me. Nina Maritz (middel in rooi romp) het Maandag ’n internasionale toekenning vir volhoubare argitektuur van die Cité de l'Architecture in Parys, Frankryk, ontvang. Maritz is die eerste Namibiese wenner en ook die vierde wenner uit Afrika naas argitekte uit Suid-Afrika en Burkina Faso om met dié toekenning weg te stap. Die toekenning erken vyf argitekte wêreldwyd wat die beginsels van volhoubare ontwikkeling, asook ’n deelnemende argiteksbenadering tot die behoeftes van die samelewing deel. Foto Facebook/Boonserm Jok Premthada

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!