Armoede vréét Namibië steeds
Jo-Maré Duddy – Amper 800 000 mense in Namibië is steeds in armoede gedompel, blyk uit ‘n verslag wat vanoggend deur die Namibië Statistiekagentskap (NSA) vrygestel is.
Hoewel syfers vergeleke met ‘n dekade gelede beter vertoon, is Namibië steeds een van die lande ter wêreld met die hoogste inkomste-ongelykheid. Op dié gebied toon Namibië net geringe vordering, sê die NSA.
Die volledige skoksyfers verskyn môre in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie