Atlete gereed vir eerbetoon
Sporttoekennings
Tielman van Lill
Die jaarlikse MTC-sporttoekennings van die Namibiese Sportkommissie vind vandeesmaand op Saterdag 26 Oktober in Ondangwa plaas waar die room van Namibië se atlete en ander sportlui vir hul sweet en harde werk die afgelope 12 maande beloon gaan word.
Die verskeie sportverenigings moes individuele presteerders asook spanne vir die 13 afdelings genomineer het wat tot drie aspirantwenners deur ’n paneel verminder is.
1 MTC Sportman van die Jaar
Jannie Meuwesen (boogskiet), JJ Smit (krieket), Nathanael Kakololo (professionele boks).
2 MTC Sportvrou van die Jaar
Suzelle Pronk (karate), Helalia Johannes (atletiek), Maike Diekmann (roei).
3 MTC Junior Sportman van die Jaar
Ronan Wantenaar (swem), Delano Muller (skopboks), Christian Coetzee (ys- en inlynhokkie).
4 MTC Junior Sportvrou van die Jaar
Requlle Rickerts (karate), Corina Weimann (ys- en inlynhokkie), Quinn Reddig (boogskiet).
Afdeling vir mense met gestremdhede
5 NamPower Sportman van die jaar
Ananias Shikongo (atletiek, naellope), Roodly Gowaseb (atletiek, rolstoelrenne), Johannes Nambala (atletiek, naellope).
6 NamPower Sportvrou van die Jaar
Sylvia Shivolo (atletiek), Martha Hitekalute (atletiek), lahja Ishitile (atletiek).
7 NamPower Junior Sportman van die Jaar
Immanuel Alfred (atletiek), Bradley Murere (atletiek), Christoph Marungu (atletiek).
8 NamPower Junior Sportvrou van die Jaar
Slegs een benoeming wat eers met die prysuitdeling bekend gemaak sal word.
9 Namdia Afrigter van die Jaar
Nestor Tobias (professionle boks), Grant Douglas Dodds (roei), Elifas Namundjebo (professionele boks).
10 Execuspecs Skeidsregter van die Jaar
Vistoria Shangula (sokker), Lars Dobberstein (ys- en inlynhokkie), Fillemon Mweya (professionele boks).
11 The Namibian Joernalis van die Jaar
Aili Iilonga (Informanté), Jesse Jackson Kauraisa (Namibian Sun), Sheefeni Nikodemus (Tne Namibian).
12 Tafel Lager Sportspan van die Jaar
Strandvlugbalspan, junior inlynmanshokkiespan, Namibië amateurgholfspan.
13 Standard Bank topontwikkelingsprogram
Afrika-inlynhokkietoernooi, Basketball Artist School, Namibië junior gholfstigting, amateurstoei.
[email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie