Babalykie op stortingsterrein gevind
Babalykie op stortingsterrein gevind

Babalykie op stortingsterrein gevind

Henriette Lamprecht
Die ontbinde lykie van ’n pasgebore baba is Maandag omstreeks 15:00 deur werkers op ’n stortingsterrein naby Walvisbaai ontdek. Volgens die polisie se koördineerder van misdaadondersoeke in die streek, insp. Erastus Ikuyu, is die lykie tussen die rommel ontdek. Hy kon nie die geslag van die baba bevestig nie. Volgens hom word ’n saak van verberging van geboorte ondersoek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!