Baie bewyse hoekom NEEEF gedoem is
Baie bewyse hoekom NEEEF gedoem is

Baie bewyse hoekom NEEEF gedoem is

Mandy Rittmann
JA ROSSOUW SKRYF:

Ek is een van die lesers wat deur die president uitgedaag is om werkbare alternatiewe aan te bied vir die pro­bleme waarvoor NEEEF as die enigste werkbare oplossing voorgehou word. Ek maak ten sterkste beswaar dat enigeen wat van die president ten opsigte van die komende ­NEEEF-wetgewing verskil, as kortsigtig en oningelig beskou moet word.

Lees soveel as moontlik van onderstaande berigte aandagtig en begryp waarom die implementering van die beoogde wetgewing tot mislukking gedoem is:

“Werkloosheid – Regeringsplanne slaag nie", Tipeeg mis teikens. . . (07.10.2014)

“Armoede, SOE's fokus van nuwe regering” (28.11.2014)

“My Grondwet, My Besluit – Vurige betogers daag Geingob uit” (13.08.2014)

“Geingob verklaar oorlog teen armoede – Kabinet reg vir nuwe hoofstuk” (01.04.2015)

“NDPs: A cocktail of ideas and no delivery” (25–31.07.2016)

“Stop this curse called NEEEF (Part 1)” (04.08.2016)

“Harambee en NEEEF is strydig met mekaar” (10.08.2016)

“NEEEF slag die melkkoei – CCN", sal Namibiese ekonomie ondermyn (24.08.2016)

“25% NEEEF clause rethink” (10.11.2016)

“Inequality Hides Behind Private Property” (31.03.2017)

“Land moet rykdom deel – Moenie wegskram vir moeilike gesprekke” (14.04.2017)

“On White Monopoly Capital, NEEEF and Poverty” (08-14.12.2017)

“Govt fails to account for NDP4 – Make more promises in NDP5” (02-08.06.2017)

“NDP5 aims to eradicate poverty and inequality” (05.06.2017)

“NDP5 will cost N$164 b” (13.11.2017)

“On NDP 5's promise of 250 000 jobs” (02.06.2017)

“NEEEF versus Harambee ­Prosperity Plan, which way to go” (24-30.11.2016)

“TIPEEG: 75% spent, 80% incomplete” (22.05.2017)

“NEEEF is 'n doring in private sektor se vlees” (28.06.2017)

“Namibia Employers Association speaks out about NEEEF – No empowerment at grass roots level” (28.07.2017)

“Industry still sceptical about NEEEF” (02.03.2018)

“Equality on hold – Government in race against time against inequality” (02-08.03.2018)

“NEEEF Political Tunnel Vision” (02.03.2018)

“A Namibian citizen's response to NEEEF” (02.03.2018)

Ek het ten minstens 60 artikels (en spotprente) oor NEEEF en kan hierdie inligting met u deel.

Die werklike rede waarom armoede nie suksesvol aangespreek is nie, is omdat armoede en nie die eintlike oorsaak van armoede aangespreek word. Ek hoop om volgende week die pot se deksel daaroor te lig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!