Baie ore doof vir aanklok
Die polisie het Vrydagaand en Saterdagaand die media genooi om deel te wees van patrollies wat gemik was daarop om die nakoming van Covid-19-inperkings in Windhoek te monitor. Vernaam drankverkope en die nakoming van die 21:00-aandklokreël was onder die soeklig. Baie mense beweeg steeds rond nadat hulle tuis moet wees. Foto Claudia Reiter, AZ
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie