Basterkaptein deur Afrikaanse Taalraad vereer
Kaptein John McNab van die Rehoboth Bastergemeente is Vrydagaand in Pretoria vereer vir sy internasionale en plaaslike bydrae om Afrikaans as moedertaal te beskerm. McNab het ‘n Kokertoekenning in die kategorie “beskerm” ontvang.
Volgens ‘n verklaring van die taalraad was daar vanjaar ? groot aantal nominasies, waaronder “sulke sterk kandidate dat die keurkomitee behoorlik moes bontstaan met die beoordeling”.
Volgens ‘n verklaring van die taalraad was daar vanjaar ? groot aantal nominasies, waaronder “sulke sterk kandidate dat die keurkomitee behoorlik moes bontstaan met die beoordeling”.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie