Bedreigde spesie
Bedreigde spesie

Bedreigde spesie

Francoise Steynberg
Hoe lank gaan ons dit nog sien, vra Gerhard Meyer wat dié foto in 2014 by die watergat by Halali in die Etosha Nasionale Park geneem het. Namibië se renosters en olifante word deur internasionale georganiseerde misdaadsindikate geteiken. Volgens die ministerie van die omgewing en toerisme is altesaam 58 renosters en 76 olifante in 2016 gestroop.

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer