Begrafnisse van 273 grondstorting-slagoffers begin

Colombia
Estelle de Bruyn
Talle ontbindende lyke is Maandag aan familie oorhandig terwyl reddingswerkers voortgaan om na slagoffers van die naweek se vloede en grondstortings in Colombia te soek.

Minstens 273 mense is in die ramp dood.

Desperate families het vir straatblokke ver in die hitte in rye gestaan en gewag om vir geliefdes se liggame in die lykshuis te soek. Hulle het gesterf toe talle riviere se walle vroeg Saterdag terwyl mense nog geslaap het, oorstroom en water, modder en puin in die strate af in huise laat instroom het. Oorskot het op wit lakens op die sementvloer van die lykshuis gelê met beamptes wat wil toesien dat dit so gou moontlik begrawe word om die verspreiding van siektes te voorkom. - Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!