‘Beëindig die inperking,’ eis kusbewoners

Inwoners van Swakopmund en Walvisbaai sê hulle is keelvol vir die inperking en die gepaardgaande maatreëls.
Leandrea Louw
Leandrea Louw – Inwoners van Walvisbaai het ’n protesoptog teen die huidige inperking gereël en in ’n konvooi na die Yianni Savva-polisiestasie tussen dié hawedorp en Swako
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer