Beloning uitgereik vir Möller-verdagtes
Die vrou van mnr. Hans Möller, bekende en geliefde Walvisbaaise plesiervaart-skipper wat in Junie verlede jaar in sy huis deur rowers doodgeskiet het, het ’n beloning van N$50 000 elk vir die oorblywende drie verdagtes uitgeloof wat steeds op vrye voet is.
Vyf verdagtes verskyn vandag in die landdroshof op Walvisbaai vir ’n borgtogaansoek.
Vyf verdagtes verskyn vandag in die landdroshof op Walvisbaai vir ’n borgtogaansoek.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie