Beloning vir gesteelde gedenkplaat
Beloning vir gesteelde gedenkplaat

Beloning vir gesteelde gedenkplaat

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg



Die gietysterplaat van 'n geskiedkundige graf se kopstuk is van 'n begraafplaas op 'n plaas naby Kalkrand verwyder.

'n Beloning van N$2 000 word uitgereik vir die opsporing en terugbesorging van dié gietysterplaat, wat van onskatbare geskiedkundige waarde is.

Die gietysterplaat is 75 cm in deursnee en is spesiaal vir 'n Duitse kanonnier in die Nama-oorlog uit gietyster gemaak. Dit is die enigste graf in die begraafplaas wat 'n gietysterplaat as kopstuk het. Die grafte van die ander soldate het almal marmerkopstukke.

Enigiemand met inligting oor die gedenkplaat kan vir mnr. Harald Koch by 081 122 2588 skakel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!