Bemagtig gestremdes deur uitvoerende kuns
Bemagtig gestremdes deur uitvoerende kuns

Bemagtig gestremdes deur uitvoerende kuns

Die Nasionale Teater (NTN) en die Namibiese Nasionale Vereniging vir Dowes (NNAD) het onlangs 'n beroep op kunstenaars met gestremdhede gedoen om hul kreatiewe talente ten toon te stel vir 'n opkomende projek wat die skeppende en uitvoerende kunste as medium gebruik om bewustheid te skep oor die regte en vermoëns van persone met gestremdhede in Namibië. Dié projek word deur die Nasionale Kunsteraad van Namibië (NACN) gefinansier.

Belangstellendes ouer as 18 word versoek om 'n tydgleuf by die NTN of die NNAD te bespreek, vir 'n minuut lange optrede waartydens hulle hul talente op onder meer die gebiede van toneelspel, poësie en dans/beweging kan ten toon stel. Suksesvolle kandidate sal betrek word by die projekte wat van 24 Mei tot 12 Julie plaasvind. Besoek www.ntn.org.na vir meer inligting.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!