Bemarking is hulle forté
Ds. Neil Prinsloo (hier agter sy lessenaar) is onlangs aangestel as die nuwe bedryfshoof van Privaatskool Moria. Hy, en die span wat hom met bemarking gaan bystaan, het groot planne om die skool verder uit te bou en seker te maak leerlinge kry die beste geleenthede moontlik. Hulle is (van links), Marianne Pretorius, Engels-onderwyseres, Johan van Eyssen, wat rekenaartoepassingstegnologie gee en Mia Nolte, Afrikaans-onderwyseres. Foto Ronelle Rademeyer
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie