• Tuisblad
  • Afrika
  • Benghazi-parlement ondersteun einde van verenigde olie-plan

Benghazi-parlement ondersteun einde van verenigde olie-plan

Verdeeldheid tussen Libië se oostelike parlement in Benghazi en die internasionaal erkende parlement in Tripoli dreig opnuut­ om die land se olieproduksie in die wiele te ry.
Estelle de Bruyn
Libië se oostelike parlement het Woensdag gesê dit steun die beëindiging van 'n ooreenkoms om die land se nasionale oliekorporasie te verenig, 'n dag nadat oostelike magte belan
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer