Beskuldigde in bedrogsaak slaan op die vlug
Mnr. Jan Johannes Jansen, een van die ses persone wat in 2007 in hegtenis geneem is vir beweerde bedrog wat die Alexander Forbes-pensioenfonds meer as N$3 miljoen gekos het, het op die vlug geslaan.
Jansen (47) was van Maandag af afwesig, toe die verhoor in die hoërhof voor regter Nata Ndauendapo voortgesit is. - Nampa
Foto Nampa
Jansen (47) was van Maandag af afwesig, toe die verhoor in die hoërhof voor regter Nata Ndauendapo voortgesit is. - Nampa
Foto Nampa
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie