Beslag gelu00ea op N$772 530 se dwelms
Beslag gelu00ea op N$772 530 se dwelms

Beslag gelê op N$772 530 se dwelms

Tanja Bause
Die Namibiese polisie het gedurende November op dwelms ter waarde van meer as ’n halfmiljoen Namibiese dollar beslag gelê.

Die gesamentlike waarde van die dwelms was N$772 530, waarvan dagga met ’n waarde van N$413 390 die meeste was. In Oktober is 1 056 ton dagga ter waarde van meer as N$10,5 miljoen gekonfiskeer.

In totaal is 84 verdagtes in hegtenis geneem van wie 67 Namibiërs, 12 Zambiërs en drie Angolese burgers was en een elk van Brasilië en Botswana afkomstig was. In Oktober is 124 verdagtes in hegtenis geneem insluitend 100 Namibiërs, nege Zambiërs, agt Angolese, drie Tanzaniërs en twee Zimbabwiërs. Een elk was van die Kongo en Ghana afkomstig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!