Besluit oor duur vispermitte teruggetrek
Besluit oor duur vispermitte teruggetrek

Besluit oor duur vispermitte teruggetrek

Ronelle Rademeyer
Die ministerie van visserye en mariene hulpbronne het aangekondig dat visvangpermitte van vandag (Vrydag) af weer N$14 per maand en N$168 per jaar kos.
Mnr. Bernard Esau, die minister, het dit pas aan Republikein bevestig.
Hy sê die besluit om die koste van 'n permit tot N$1 500 per maand en N$18 000 per jaar te verhoog, is teruggetrek om tyd te gee vir verdere konsultasie daaroor.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer