Besware dat wetsontwerp deur vir geweld ooplaat
'n Klagskrif is reeds opgestel wat op gelyke beskerming vir alle Namibiërs teen huishoudelike geweld aandring. 'n Betoging word vir volgende maand beplan.
Jana-Mari Smith – Die ministerie van justisie is onder druk om 'n gewysigde wetsontwerp op huishoudelike geweld aan te pas om vir alle slagoffers van gesinsgeweld beskerming te
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie