Betaal so
Klagte:
Ek wil graag vir MultiChoice vra: Ons wat so ver bly en oud is, hoe kom ons by julle uit om ons GOtv te betaal? Kan julle nie takke nader aan ons oopmaak nie? Ek woon in Agste Laan, Otjomuise.
Reaksie:
MultiChoice Namibia skryf:
GOtv betalings hoef nie slegs by MultiChoice Namibia se kantore gedoen te word nie. Ons bied verskeie ander betaalopsies sodat u die betalings in die gemak van u huis kan doen. Die opsies is: FNB selfoonbankdiens, FNB Ewallet en ook deur middel van die FNB banktoep ("app"). U kan ook u betaling met 'n elektroniese oordrag (EFT) of op die Internet doen.
Ons bankbesonderhede:
Bank Windhoek takkode 481972, rekeningnommer 8000082305
Standard Bank takkode 082672, rekeningnommer 042664349
First National Bank takkode 280672, rekeningnommer 62029548081.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie