Beweerde aanvoerders van grondgryp kry borgtog
Die vyf mans wat gister op Rehoboth in hegtenis geneem is vir hul beweerde betrokkenheid by ’n onwettige betoging om grond op die dorp af te pen, is vry op borgtog.
Elkeen moes N$800 betaal, berig die Namibiese Persagentskap (Nampa).
In die beskuldigdebank was mnre. Abes Khaibeb, Robert Borman, Melvin Beukes, Petrus Olivier and Gavin Cloete.
Elkeen moes N$800 betaal, berig die Namibiese Persagentskap (Nampa).
In die beskuldigdebank was mnre. Abes Khaibeb, Robert Borman, Melvin Beukes, Petrus Olivier and Gavin Cloete.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie