Beweerde moordverdagtes gesoek
Beweerde moordverdagtes gesoek

Beweerde moordverdagtes gesoek

Henriette Lamprecht
Die Namibiese polisie is op soek na twee verdagtes wat moontlik in die omgewing van Grootfontein en Tsumeb skuil.
Jonathan Patrick Myburgh en Jannie Jansen van Vuuren het volgens die polisie Woensdag ‘n man aangerand wat later aan sy beserings beswyk het.
Die voorval het by Savemore Etemba Plaza Supermarket in Otjiwarongo plaasgevind.
Die 43-jarige Zimbabwiese straatverkoper het na bewering ‘n 100 ml bottel houtgom by die supermark gesteel waarna hy deur Myburgh, die eienaar van 09 Sekuriteit en sy werkgewer aangerand is.
Volgens die polisie is die man Woensdag omstreeks 17:00 gekry waar hy voor Northern Motors gelê het. Hy het in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Enige persoon met inligting oor waar Jansen van Vuuren of Myburgh hulle bevind, kan komm. Becker by 081 129 9215 of adj. komm. Andreas by 081 213 1755 skakel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!