Bielie-mielies: Hiér is die redes vir enorme oes

Die knellendste droogte in meer as 'n eeu is opgevolg deur feitlik perfekte weer vir mielieprodusente – en nou wink die grootste mielie-oes tot nog toe in Suid-Afrika.
Leanne George - Die jongste Suid-Afrikaanse oesskatting raam dié jaar se mielie-oes op amper 16 miljoen ton. Dit is baie meer as die land se gemiddelde oes van 12,5 miljoen ton en
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer