Bloedskenkers vier wu00earelddag
Bloedskenkers vier wu00earelddag

Bloedskenkers vier wêrelddag

Ronelle Rademeyer
Die afgelope Saterdag is Wêreld Bloedskenkdag by die Maerua-inkoopsentrum gevier­. Met die tema “Veilige bloed red moeders” is mense bewus gemaak van die behoefte­ aan veilige bloed en bloedprodukte, veral van vroue wat geboorte skenk. Volgens die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) is oormatige bloeding tydens swangerskap, geboorte of net daarna, verantwoordelik vir 25% van sterfgevalle onder moeders­ wêreldwyd. Sowat 20% van geskenkte bloed in Namibië word tydens geboortes gebruik. By dieselfde geleentheid is ook erkenning gegee aan ’n paar plaaslike skenkers wat reeds meer as 100 eenhede bloed geskenk het. Hier is mnre. Klaus Spethmann (225 eenhede), Gustav Gouws (178 eenhede en deur sy vrou verteenwoordig), Bernardus­ Herle (146 eenhede) en Abraham Kotze (126) met hul toekennings saam met dr. Bjorn von Finkenstein, dr. Andemichael Ghirmay (namens die WGO) en die adjunkminister van gesondheid, me. Petrina Haingura. Foto Mariana Balt

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!