“Boer met bosse soos met beeste”
‘n Houtskoolprodusent sê nuwelinge behoort tot dié bedryf toe te tree omdat dit ‘n stabiele inkomste kan bied en ‘n uitweg vir oorlewing in droogtejare is.
Elvira Hattingh - “Houtskool is die kontantmeester op jou plaas. Houtskool behoort ‘n bron van inkomste vir elke plaas te wees. “Verder behoort elke plaas ‘n bestrydingspro
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie