Boko Haram bring van ontvoerde skoolmeisies terug

Nigerië
Sommige van die 110 skoolmeisies wat verlede maand deur Boko Haram uit die Nigeriese dorpie Dapchi ontvoer is, is Woensdag na hul huise teruggebring.

Volgens ooggetuies is die skoolmeisies deur lede van Boko Haram – ’n Islamitiese ekstremistegroep in Wes-Afrika – na die dorp teruggebring.

Dit is onbekend hoeveel van die meisies terugbesorg is.

’n Militêre offisier by ’n kontrolepunt buite die dorp het aan Reuters gesê: “Boko Haram het die meisies gebring. – Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!