Bome tuimel steeds

In die noordoostelike streke word geskarrel voor die sperdatum vir die opskorting van houtvervoer- en uitvoerpermitte.
Catherine Sasman
CATHERINE SASMAN – Hy oes nié hout nie. So sê die Chinese burger mnr. Hou (Josy) Xuecheng wat weer eens ontken het hy gaan voort met dié aktiwiteite in die Kavango-Oosstreek.
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer