Bome vir lewe
Bome vir lewe

Bome vir lewe

Dani Booysen
Mogamat Salie Saban van Walvisbaai (in die foto) het vanaf 16 Maart reeds 20 boompies geplant by die lorriedrywerskruis tussen Arandis en Usakos. Dit is inheemse bome soos kameeldoring, mopanie en acasia. Hy dink besighede moet bome en water skenk en almal moet elke maand bome plant vir 'n groener planeet. Hy beplan om elke maand vyf tot tien bome te plant.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer