BoN kondig skuldverligting aan
Die Bank of Namibia (BoN) het verskeie regulatoriese maatreëls aangekondig wat plaaslike handelsbanke in staat sal stel om ‘n individue en besighede wat sukkel om hul lenings terug te betaal, uitstel van tussen ses maande en twee jaar te gee.
Dié ingrypings is ‘n poging om die impak van Covid-19 te versag.
Die Bankiersvereniging van Namibië (BAN) het in reaksie gesê die omvang van verligting sal van geval tot geval afhang.
Lees die volledige berig more in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie