Boogskutters mik hoog
Rivaldo Kavanga
Die Namibiese program vir boogskiet in skole (NASP) het op 31 Januarie op die Outjo-sportveld by Privaatskool Moria hul eerste byeenkoms vir die jaar gehou.
Die 61 boogskutters van verskillende klubs en skole van oor die land heen was opgewonde en gerat om die 16 teikens en 3D-diere wat op hulle gewag het, aan te pak.
Geen toeskouers is weens die streng Covid-19-regulasies toegelaat nie, maar dit het nie die opwinding en afwagting onder die boogskutters gestuit nie.
Me. Karola Marais, die koördineerder van NASP Namibië, sê dit was wonderlik om weer te kan sien hoe skutters hul passie vir die sport kon uitleef.
“Die feit dat die boogskutters ná so 'n lang tyd weer hul vriende kon sien en op die skietlyn kon staan, het vergoed vir die prysuitdeling wat gekanselleer moes word.”
Geen prysuitdeling kon plaasvind nie weens Covid-19-regulasies, maar Marais sê die topdrie boogskutters het onderskeidelik hul goue-, silwer en bronsmedaljes ontvang.
Die volgende kompetisie sal op 27 Februarie by Windhoek Hoërskool (WHS) plaasvind.
Die uitslae lyk soos volg:
Junior seuns - Bulls eye-afdeling:
Goud: Wynand Olivier (Privaatskool Moria)
Silwer: Luke Estrela (St. Paul's College)
Brons: Kian Sebastiaan du Plessis (Berg-Op Akademie)
Junior meisies - Bulls eye-afdeling:
Goud: Annere Wamback
(Berg-Op Akademie)
Silwer: Juanita Janse van Rensburg (Privaatskool Moria)
Brons: Chané Janse van Rensburg (Privaatskool Moria)
Senior seuns - Bulls eye-afdeling:
Goud: Damian Beukes
(St. Paul's College)
Silwer: Andila Jaarsak
(Community Hope School)
Brons: Anderson Naimab
(Community Hope School)
Senior meisies - Bulls eye-afdeling:
Goud: Alyssa van Zijl
(Pro-Ed Akademie)
Silwer: Kyra Nghishekwa
(St. Paul's College)
Brons: Belinda Cronjé
(Privaatskool Moria)
Junior seuns - Diere-afdeling:
Goud: Wynand Olivier
(Privaatskool Moria)
Silwer: John Swaartz
(Community Hope School)
Brons: Luke Estrela
(St. Paul's College)
Junior meisies - Diere-afdeling:
Goud: Annere Wamback
(Berg-Op Akademie)
Silwer: Chané Janse van Rensburg (Privaatskool Moria)
Brons: Juanita Janse van Rensburg (Privaatskool Moria)
Senior seuns – Diere-afdeling:
Goud: Damian Beukes
(St. Paul's College)
Silwer: Burton Weakley
(Windhoek Hoërskool)
Brons: Delron Gaoseb
(Community Hope School)
Senior meisies – Diere-afdeling:
Goud: Sunel Weakley (WHS)
Silwer: Belinda Cronje
(Privaatskool Moria)
Brons: Alyssa van Zijl
(Pro-Ed Akademie)
Junior seuns - Algeheel:
Goud: Wynand Olivier
(Privaatskool Moria)
Silwer: Luke Estrela
(St. Paul's College)
Brons: Kian Sebastiaan du Plessis (Berg-Op Akademie)
Junior meisies - Algeheel:
Goud: Annere Wamback (Berg-Op)
Silwer: Juanita Janse van Rensburg (Privaatskool Moria)
Brons: Chané Janse van Rensburg (Privaatskool Moria)
Senior seuns - Algeheel:
Goud: Damian Beukes
(St. Paul's College)
Silwer: Burton Weakley (WHS)
Brons: Andila Jaarsak
(Community Hope School)
Senior meisies - Algeheel:
Goud: Alyssa van Zijl
(Pro-Ed Akademie)
Silwer: Belinda Cronjé
(Privaatskool Moria)
Brons: Kyra Nghishekwa
(St. Paul's College)
Adult Archery Group (AAG)
AAG vrouens:
Goud: Christie Agenbach
Silwer: Ronelle Raes
Brons: Michelle Botha
AAG mans:
Goud: Johan Raes
Silwer: John Wamback
Brons: Avelino Jose

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie