Bote brul in Mole
SWAKOPMUND se Mole 'Was Saterdag die plek 'Waar die Inland Inflatable Boat Club hullaaste resies vir 2007 gehou het. Dit 'Was cn uiters opwindende dag met baie aksie. Die ou hande soos Quinton Liebenberg (Lighthouse) en De'Walt Kleynhans (Castle Brewing) het gewys dat hulle nie maklik deur die nuwe manne geklop gaan 'Word nie. Vir die eerste keer het drie 'Waterponies ook aan die uitdunne deelgeneem.
Dit het vir nog grater opwinding gesorg. Die toesighoudende beampte van die dag, Tiaan Human, het ay hande vol gehad met almal wat dit uitbaklei het vir poswes. One Africa het gesorg dat al die aksie op kamera vasgevang 'Word en het saam met Namibia FM99 die dag se verrigtinge uitgesaai. Die dag is moontlik gemaak deur Castle Brewing, DB Electrical en Hotel Thule. In die eerste plek 'Was Leon Smit, gevolg deur Quinton Liebenberg van Lighthouse en Dewald Kleynhans van Castle Brewing 'Was derde.
Op die foto (links): agter v.l.n.r: Tiaan Human, Carl Nell, Andril van Eck, Pieter Neethling (Castle Brewing), Gustav Lou'W, Stefan Loftie-Eaton, Burgert Terblanche, Dirk de Beer, Leon Smith en Corrie Labuschagne. Voor v.l.n.r.: Francois Schoeman, Dewald Kleynhans, Quinton Liebenberg, Keren Till, A.J. Lou'W, Duppie du Plessis en Deon Slabbert.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie