Botes wen teen Michelle McLean
Denver Kisting – ’n Ouddirekteur van die Michelle McLean Children’s Trust, mnr. Daniel Botes, se multimiljoendollar se eis teen sy eertydse werkgewer het vandag wesenlik in die hoërhof geslaag.
Op die foto poseer Botes en sy prokureur, mnr. Stephen Vlieghe, ná die hofverrigtinge vir die media.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Op die foto poseer Botes en sy prokureur, mnr. Stephen Vlieghe, ná die hofverrigtinge vir die media.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie