Botma-moordverhoor se nuwe datum eers in 2022
Die drie beskuldigdes in ’n dubbele moord, wat daarop tereg staan dat hulle in 2018 ’n bejaarde egpaar op hul plaas in Koës vermoor het, se verhoor is weer eens uitgestel en sal waarskynlik eers volgende jaar hervat.
Kristien Kruger – Die staat was gister gereed om voort te gaan en vier staatsgetuies het in die hof se voorportaal gewag om te getuig, maar die moordverhoor is uitgestel aangesie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie