Botswana besorg vir vervoerders hoofbrekens
Namibië se vervoermaatskappye is weens die skerp toename in Covid-10-gevalle opnuut uitgelewer aan grenspospyne – veral in Botswana.
Ronelle Rademeyer - Vragmotors sal alleenlik sonder oponthoude deur Botswana kan ry as die bestuurders met ‘n PCR-toetsuitslag vir Covid-19 by die Mamuno-grenspos aankom.Dit volg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie