Brandstof: Geen prysskok vir Kersfees
Brandstofpryse in Namibië bly onveranderd in Desember, het die ministerie van myne en energie pas in ‘n verklaring bevestig.
Hoewel die olieprys wêreldwyd steeds laag is, het die ongunstige wisselkoers tussen die Namibiese en Amerikaanse dollar brandstofinvoere duur gemaak, sê minister Obeth Kandjoze. Gevolglik was daar in November onder- én oorverhandeling op produkte in die plaaslike mark.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie