Brandstofpryse bly onveranderd
Brandstofpryse bly onveranderd in Mei, het die ministerie van myne en energie pas bekend gemaak.
Petrolpryse by Walvisbaai sal N$13,15 per liter bly en diesel N$13,18. Brandstofpryse landswyd sal onveranderd bly.
Volgens die ministerie het oliepryse gestabiliseer ná dit vir vyf maande in 'n ry gestyg het.
Foto argief

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie