Brandstofpryse markeer in Augustus die pas
Brandstofpryse markeer in Augustus die pas

Brandstofpryse markeer in Augustus die pas

Ronelle Rademeyer
Ondanks 'n styging in die internasionale prys van geraffineerde petrol en diesel in Julie weens 'n verhoogde vraag in die Amerika, Midde-Ooste, Noord-Afrika en dele van Europa, sal Namibiërs nie in Augustus meer vir petrol en diesel betaal nie.
Namibië het in Julie gebaat by 'n effens gunstiger wisselkoers, maar die onderverhaling in die pryse van petrol en diesel was steeds 91,236 sent per liter en 66, 896 sent per liter onderskeidelik, sê die ministerie van myne en energie in sy maandeliks brandstofprys-nuusverklaring.
Die pryse van dié twee energieprodukte bly onveranderd in Augustus om verbruikers tegemoet te kom en die onderverhaling sal deur die Nasionale Energiefonds (NEF) geabsorbeer word, sê die ministerie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!