Brandstofpryse styg tweede maand agtereenvolgens
Brandstofpryse styg tweede maand agtereenvolgens

Brandstofpryse styg tweede maand agtereenvolgens

Ronelle Rademeyer
Van Woensdag volgende week sal verbruikers vir die tweede maand agtereenvolgens by vulstasies die hand dieper in die hand moet steek.
Petrol se prys styg met 30 sent per liter en dié van diesel met 15 sent per liter.
Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweende, sê die ministerie is bewus van die negatiewe invloed van Covid-19 se gevolge op die ekonomie, en gee daarom nie die volle onderverhandeling wat weens die duurder internasionale olieprys en swakker wisselkoers te weeg gebring is, aan verbruikers deur nie.
Dit word gedeeltelik deur die Nasionale Energiefonds (NEF) geabsorbeer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!