Bruidspare, skryf nou in!
Bruidspare, skryf nou in!

Bruidspare, skryf nou in!

Gerine Hoff
Herman en Michelle Zeelie is nog een van die paartjies wat ingeskryf het vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Paartjies wat wil inskryf, kan nog tot 13 April om 12:00 só maak. Inskrywingsvorms verskyn gereeld in die koerant en is ook op Republikein se webwerf beskikbaar. Die eerste groep van 30 semifinaliste word deur 'n beoordelingspaneel gekies, waarna lesers per SMS vir hul gunstelingpaartjies stem. Die 10 paartjies met die meeste stemme dring na die finaal deur, wat op 2 Junie plaasvind, waartydens 'n tweede beoordelingspaneel die wenners sal kies.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!