Buco gereed met gereedskap
By Buco eindig die verhouding met ’n kliënt nie by die toonbank nie.
Dié Suid-Afrikaanse maatskappy glo daarin om saam te bou.
Die sterk bande wat hulle met kliënte smee en onderhou, ondersteun hierdie filosofie. Van kontrakteurs tot DIY-entoesiaste kan baat by die verskeidenheid produkte en die kennis van Buco se bevoegde werknemers.
Die maatskappy bied talle produkte van bekende handelsmerke, insluitend hardeware, elektriese en loodgieterprodukte, gereed om op die bouperseel of by die huis te gebruik.
As jou huis effens valerig lyk, is daar geen rede tot kommer nie. Buco hou elegante dekorprodukte aan om binne en buite op te kikker. Die effek van ’n mooi geverfde gebou kan nie onderskat word nie, en Buco beskik oor talle verskillende kleure en produkte wat sal verseker dit lyk pragtig.
Die maatskappy is ook een van die land se grootste dakkap-vervaardigers. Hulle lewer ’n persoonlike diens wat strek van die aanvanklike ontwerp tot besoeke aan die bouperseel en die finale aflewering van elke dakkap.
Hulle glo daarin om werk van uitstaande gehalte te lewer, en produkte wat die tyd kan deurstaan. Benewens al die genoemde dienste en produkte verkoop hulle ook hout, boumateriaal, staal- en dakprodukte, en bied bordsnywerk, randwerk, boorwerk, skatting, tegniese ondersteuning, aflewerings en kredietfasiliteite.
Besoek Buco se Ongwediva-tak wat in Dr. Sam Nujoma-rylaan op Elyambala geleë is. Vir die gerief van kliënte, is dié tak op 17, 18 en 19 Desember oop.
Sluit aan by ander gelukkige kliënte soos die wenners van Buco se ‘Sizzling Spring Savings’-veldtog wat vanaf 20 September to 6 Oktober geduur het. Vyf kliënte het elk met ’n Megamaster-braai weggestap. Buco het ook vanaf 12 Oktober to 12 November ’n Ohorongo Sement- promosie aangebied en een gelukkige kliënt het ’n pallet sement gewen.
Buco se vakansiepromosie het op 22 November afgeskop en duur tot 8 Desember. Moet dit nie misloop nie!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie