C28, C35 en ander roetes erg verspoel
Namibiërs is Woensdag op WhatsApp-groepe gewaarsku om die C28-, C32- en D1980-roete te vermy aangesien dié paaie wes van Windhoek tans haas onbegaanbaar is weens reënskade.
Dit is slegs vir viertrekvoertuie toeganklik.
Mense is versoek om veral die C28-pad – ook bekend as die Boshuapas-pad – te vermy. Dit is 'n alternatiewe roete tussen Windhoek en die kus en is veral in die reëntyd as die omgewing groen is, 'n gewilde keuse.
Foto’s wat aangestuur is, wys hoe riviere loop en hoe paaie op plekke erg verspoel het.
Foto’s: Verskaf

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie