CAN bied aan:rOne Flew Over the Cuckoou2019s Nest
CAN bied aan:rOne Flew Over the Cuckoou2019s Nest

CAN bied aan: One Flew Over the Cuckoo’s Nest

Elvira Hattingh
One Flew Over the Cuckoo’s Nest, die laaste van twee internasionale toneelstukke deur CAN (Committed Artists of Namibia), sal vanjaar as deel van sy jaarlikse teaterfees op Donderdag 27, Vrydag 28 en Saterdag 29 Augustus by die Ultimate-teater op die planke gebring word.
Frederick B. Philander is die plaaslike regisseur van die Amerikaanse toneelstuk van die dramaturg Dale Wasserman. Philander het dit van ’n vyf uur lange toneelstuk tot 90 minute verkort. Philander vertolk die rol van die Chief Bromden. Nuwelinge in dié toneelstuk sluit in David Campbell (in die hoofrol as Randle McMurphy) Brumelda English (in die rolle van verpleegster Flynn, dokter Spivey asook Candy), Adriano Visagie (in die rolle van Williams asook die pasiënt Martini), Enthony Titus (as pasiënt Harding), Wayne Beukes (as pasiënt Cheswick) en Peter Peter (Warren). Die veteraan Can-­aktrise Lynne Jacobs vertolk die rol van verpleegster Ratched.
Kaartjies kos N$100 per persoon en is by die onderskeie akteurs beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!