Capricorn bult spiere in Botswana, Zambiu00eb
Capricorn bult spiere in Botswana, Zambiu00eb

Capricorn bult spiere in Botswana, Zambië

Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Capricorn Investment Group (voorheen Bank Windhoek Holdings) het die beherende aandeel in Bank Gaborone in Botswana en Cavmont Bank in Zambië bekom.
In ‘n aankondiging op die Namibiese aandelebeurs (NSX) vanmiddag het Capricorn gesê die waarde van dié transaksies is N$428,8 miljoen.
Die transaksies is onderhewig aan onder meer goedkeuring van die regulatoriese owerhede in Namibië, Botswana en Zambië. As dit die groen lig kry, geld die transaksie vanaf 1 Januarie volgende jaar.
Capricorn – met Bank Windhoek as sy vlagskip – is een van die swaargewigte op die plaaslike indeks van die NSX. Die groep het vanmiddag op N$17,50 per aandeel gesluit.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!