Challenge Air-likwidateur lu00ea beslag op Air Nam-bates
Challenge Air-likwidateur lu00ea beslag op Air Nam-bates

Challenge Air-likwidateur lê beslag op Air Nam-bates

Ronelle Rademeyer
Die likwidateur van die bankrot Belgiese redery, Challenge Air SA, aan wie Air Namibia ingevolge 'n skikkingsooreenkoms gister 5, 8 miljoen euro (meer as N$103 miljoen) moes betaal, het vandag in die hoërhof in Windhoek 'n lasbrief vir beslaglegging teen Air Namibia verkry.
Daarvolgens kan die adjunk-balju van Windhoek beslag lê op bates ter waarde van 5,8 miljoen euro, plus die toepaslike rente en koste.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer