Challenge Air-saak in Namibië verhoor

'n Belgiese regsverteenwoordiger kan Air Namibia en sy sustermaatskappy, TransNamib, in 'n Namibiese hof aanvat.
Catherine Sasman
Catherine SasmanDie hoërhof het Vrydag beslis die Belgiese regsverteenwoordiger Anicet Baum, wat die uitsluitlike kurator van Challenge Air SA is, kan die maat­skappy in 'n Namib
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer