Chani slaggereed vir wêreldverhoog
Ná sy agt maande gelede as die eerste Mej. Supranational Namibië gekroon is, is Chanique (Chani) Rabe tans op pad na Pole om haar land op die internasionale verhoog te verteenwoordig.
“Gereed om my land se naam op die Mej. Supranational verhoog te sê! Ek is ongelooflik dankbaar vir hierdie geleentheid en slaggereed om dié reis aan te pak,” het sy Sondag voor haar vertrek op Facebook geskryf.
Inskrywings vir Mej. Supranational Namibië 2021 is nou oop. Foto’s Elizabeth and Wilde (Mareli Opperman)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie