China se ambassadeur besweer coronavrese
China se ambassadeur besweer coronavrese

China se ambassadeur besweer coronavrese

Henriette Lamprecht
China se ambassadeur vir Namibië mnr. Zhang Yiming sê sy land doen alles in sy vermoë om die verspreiding van die coronavirus na Namibië te voorkom.

Zhang het verwys na Namibiese studente wat in China studeer wat aangesê is om binnenshuis en in die land te bly, terwyl Chinese burgers wat in Namibië werk op hul beurt opdrag gegee is om alle reise na China tydelik op te skort.

Toere vanaf China na Namibië is ook tydelik opgeskort.

Volgens Zhang werk sy ambassade nou saam met die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) en die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO in die hantering van die virus.


Foto Henriette Lamprecht

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!