Chinese vrou vas vir omkopery
Chinese vrou vas vir omkopery

Chinese vrou vas vir omkopery

Henriette Lamprecht
Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) het 'n 31-jarige Chinese vrou in Windhoek vasgetrek, nadat sy 'n beampte van die ministerie van binnelandse sake wou omkoop. Die vrou, Ping Zou, wou na bewering die beampte met items ter waarde van N$7 900 vir die hernuwing van haar werkspermit omkoop.

Zou se werkspermit het op 28 Februarie vanjaar verval. Sy het in die hof verskyn en die saak is tot 30 Maart vir 'n amptelike borgaansoek uitgestel. Sy bly in aanhouding.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!